Carregando
DA
author
Dirna Ackermann
Dirna Ackermann (gebore Liebenberg) het in Windhoek skoolgegaan. Sy het aan die einde van haar vyfde jaar op Stellenbosch Universiteit, waar sy biblioteekwese studeer het, met Darr...ver maisDirna Ackermann (gebore Liebenberg) het in Windhoek skoolgegaan. Sy het aan die einde van haar vyfde jaar op Stellenbosch Universiteit, waar sy biblioteekwese studeer het, met Darryl Ackermann getrou. Die egpaar het twee seuns en bly in Brackenfell. Op die ouderdom van 50 het sy ’n wilde kans gewaag, bedank uit haar posisie as bibliotekaresse en voltyds skrywer geword. Liefdesverhale is sedert haar tienerjare haar passie en sy glo onvoorwaardelik in die helende krag van stories.ver menos
Dirna Ackermann ainda não tem nenhum título disponível.