Carregando
JS
author
Johann Strauss
Hierdie is die eerste volledige bundel illustrasies wat Johann Strauss vir NB-Uitgewers doen. Hy is baie veelsydig en werk in vele verskillende style. Linda Rode sê die volgende va...ver maisHierdie is die eerste volledige bundel illustrasies wat Johann Strauss vir NB-Uitgewers doen. Hy is baie veelsydig en werk in vele verskillende style. Linda Rode sê die volgende van hom: Hoe wonderlik om ’n kunstenaar te vind wat uitstaan omrede kreatiewe interpretasievermoë, humor, harmonieuse kleurgebruik, en bowenal, verstommende ruimtelike beelding.ver menos
Johann Strauss ainda não tem nenhum título disponível.