“Louisa du Toit” is die skuilnaam van ’n baie bekende, uiters gewilde skrywer, en sy het ook met dié skrywersnaam groot sukses behaal toe hierdie verhale oorspronklik verskyn het. ...ver mais“Louisa du Toit” is die skuilnaam van ’n baie bekende, uiters gewilde skrywer, en sy het ook met dié skrywersnaam groot sukses behaal toe hierdie verhale oorspronklik verskyn het. Die skrywer woon in Pretoria.ver menos