Wilna Adriaanse is in 1958 in die Kalahari gebore en het op Worcester grootgeword. Haar bekendste boeke is Met ander woorde (2006), Vier seisoene kind (2010) en Dubbelspel (2014). ...ver maisWilna Adriaanse is in 1958 in die Kalahari gebore en het op Worcester grootgeword. Haar bekendste boeke is Met ander woorde (2006), Vier seisoene kind (2010) en Dubbelspel (2014). Sy het haar MA-graad in skeppende skryfwerk aan die UK voltooi, en daaruit spruit haar roman ’n Klein lewe (2012). Sy verdeel tans haar tyd tussen Botswana en die Boland.ver menos