Casparus Johan Bakkes is op 21 Oktober 1956 op Stellenbosch gebore. Hy word groot op Saldanha aan die Weskus en matrikuleer aan Afrikaans Hoër Seunskool in Pretoria, waarna hy ʼn geoktrooieerde reke...ver maisCasparus Johan Bakkes is op 21 Oktober 1956 op Stellenbosch gebore. Hy word groot op Saldanha aan die Weskus en matrikuleer aan Afrikaans Hoër Seunskool in Pretoria, waarna hy ʼn geoktrooieerde rekenmeester en ouditeur word. Tans is hy avonturier en professor in bestuursrekeningkunde aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Hy woon in die Paarl.ver menos