Jaco Kirsten het bekendheid verwerf as skrywer van die "Van Alle Kante"-rubriek in Die Burger en was ook joernalis by publikasies soos Weg en TopMotor, daarna redakteur van TopBike...ver maisJaco Kirsten het bekendheid verwerf as skrywer van die "Van Alle Kante"-rubriek in Die Burger en was ook joernalis by publikasies soos Weg en TopMotor, daarna redakteur van TopBike. Sy roman Om na 'n wit plafon te staar het in 2009 verskyn. Tans woon hy in Denver, Colorado.ver menos