Ettie Bierman is ’n alombekende en hoogs gewilde skrywer van romantiese verhale. Haar vroeëre boeke het gewoonlik ’n reistema, dikwels met ’n lugwaardin as hoofkarakter. Die afgelope paar jaar skry...ver maisEttie Bierman is ’n alombekende en hoogs gewilde skrywer van romantiese verhale. Haar vroeëre boeke het gewoonlik ’n reistema, dikwels met ’n lugwaardin as hoofkarakter. Die afgelope paar jaar skryf sy vir die Satyn-reeks, waarvan Sonnet sonder woorde en Sterre is vir ewig maar enkele titels is. Sy en haar man, Roelf, woon in KwaZulu-Natal.ver menos
Livros de Ettie Bierman, Alexa Slabbert & Helena Hugo