Nico Nel is bekend as storieverteller van formaat uit sy dae as medeaanbieder van die gewilde televisieprogram “Maak ’n las”. Meer onlangs was hy aanbieder van kykNet se “Nico Nel kook en vertel”.Nico Nel is bekend as storieverteller van formaat uit sy dae as medeaanbieder van die gewilde televisieprogram “Maak ’n las”. Meer onlangs was hy aanbieder van kykNet se “Nico Nel kook en vertel”.