Johan Badenhorst, ervare televisieregisseur en program-vervaardiger, het reeds heelwat werk vir die omgewingsprogram 50/50 gedoen en ook die regie behartig van die skrywer Pieter P...ver maisJohan Badenhorst, ervare televisieregisseur en program-vervaardiger, het reeds heelwat werk vir die omgewingsprogram 50/50 gedoen en ook die regie behartig van die skrywer Pieter Pieterse se kookreeks Boude en Blaaie en sy reisreeks Van die Kaap tot die Kunene, toe sy Voetspore-reekse in 2000 deur kykNET aanvaar is. In 2007 het Johan die reeks na SABC 2 geneem, en sedertdien is daar drie reekse, Gansbaai tot Gaboen, Casablanca tot die Kaap en Agulhas tot Alexandrie op SABC 2 uitgesaai. Die agtste reeks, Voetspore op die Ewenaar, is pas voltooi en word in Julie 2014 op SABC gebeeldsend.ver menos