Carel van der Merwe het tot dusver drie romans geskryf, telkens in sowel Afrikaans as Engels, wat vir verskeie literêre pryse gekortlys is. Geldwolf (2009) is met die Eugène Marais...ver maisCarel van der Merwe het tot dusver drie romans geskryf, telkens in sowel Afrikaans as Engels, wat vir verskeie literêre pryse gekortlys is. Geldwolf (2009) is met die Eugène Maraisprys bekroon. Donker Stroom is sy eerste niefiksie-boek, en hy is tans besig met sy doktorsgraad in geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch.
Carel en sy gesin woon op Stellenbosch.ver menos