Leon de Villiers is op 25 Julie 1960 in Pretoria gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Hercules in Pretoria. Daarna studeer hy aan die Universiteit van Pretoria waar hy ’n BA- e...ver maisLeon de Villiers is op 25 Julie 1960 in Pretoria gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Hercules in Pretoria. Daarna studeer hy aan die Universiteit van Pretoria waar hy ’n BA- en Honneurs BA-graad in Staatsleer en Internasionale Politiek verwerf. Hy behaal ook ’n Hoër Onderwysdiploma aan dieselfde universiteit.ver menos