Amy Jephta is 'n dramaturg en regisseur van Mitchell’s Plain in Kaapstad. As 'n dramaturg is haar werk al uitgevoer by verskeie internasionale teaters en ook by die Edinburgh Fring...ver maisAmy Jephta is 'n dramaturg en regisseur van Mitchell’s Plain in Kaapstad. As 'n dramaturg is haar werk al uitgevoer by verskeie internasionale teaters en ook by die Edinburgh Fringe-fees. Amy is ook 'n draaiboekskrywer, met twee speelfilms agter haar naam, en in 2013 is sy gekies as een van die Mail & Guardian se “200 Top Jong Suid-Afrikaners”.ver menos