Azille Coetzee is ’n postdoktorale navorser aan Universiteit Stellenbosch. Sy het ’n doktorsgraad in filosofie en is die skrywer van In my vel, ’n memoir oor witheid en Afrikaans-w...ver maisAzille Coetzee is ’n postdoktorale navorser aan Universiteit Stellenbosch. Sy het ’n doktorsgraad in filosofie en is die skrywer van In my vel, ’n memoir oor witheid en Afrikaans-wees. Haar navorsing is in verskeie internasionale tydskrifte gepubliseer en sy skryf soms vir plaaslike publikasies soos Vrye Weekblad, LitNet en Rapport.ver menos