William Oosthuizen praktiseer as prokureur en woon in Kaapstad. Sy debuutroman Die dame met die hondjie verskyn in 2019 (Naledi). Hy was naaswenner in die SA Writer’s College se 20...ver maisWilliam Oosthuizen praktiseer as prokureur en woon in Kaapstad. Sy debuutroman Die dame met die hondjie verskyn in 2019 (Naledi). Hy was naaswenner in die SA Writer’s College se 2010 kortverhaalwedstryd en finalis van die 2011 Pen-Africa Literêre Toekennings. Sy radiodrama Ons gaan huis toe was die wenner in die RSG/Sanlam radiodrama kompetisie.ver menos