Susan Coetzer is bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar eerste roman, Oros vir die siel, was 'n wegholsukses. Die afgelope paar jaar maak sy naam deur voor meestal vrouegehore op te ...ver maisSusan Coetzer is bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar eerste roman, Oros vir die siel, was 'n wegholsukses. Die afgelope paar jaar maak sy naam deur voor meestal vrouegehore op te tree en lekkerlees fiksie en niefiksie te skryf. Sy is dikwels op die verhoog en tv te sien. Sy woon in Johannesburg en het een seun en een kleinseun. ver menos