VrouekeurLeitura de 3 mins
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
VrouekeurLeitura de 1 mins
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
VrouekeurLeitura de 1 mins
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
VrouekeurLeitura de 3 mins
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
VrouekeurLeitura de 1 mins
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
VrouekeurLeitura de 1 mins
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.
VrouekeurLeitura de 1 mins
Fotoblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Lewendige, opgewekte dansklanke OPLOSSING – Opskopmusiek
VrouekeurLeitura de 1 mins
Blokraaie
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3 kassie die letters BRANDSTOF bevat. Dis al wat jy moet doen! Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Om uit te vind wat SUDOKU is, gaan kyk na http://en.wikipedia.org/wiki/S
VrouekeurLeitura de 2 mins
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe
VrouekeurLeitura de 1 mins
KOMBERS Van HOEK Tot KANT
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ COTTON CANDY 4-draad (200 g-balle) 8 balle in Kleur 02 (skakerings van blou, beige en bruin) 4 mm-naalde 4 mm-hekelnaald E/af = end af r = regs rVa = regs voor en agter in steek r2tes = regs 2 steke tesame ste = steke Pas enkelbe
VrouekeurLeitura de 3 mins
Vra Vir Dr HERMANN
Ek het twee tienerdogters. Een is hipernetjies en perfeksionisties en die ander een is al die jare ’n regte slonskous. Alles tuimel uit haar kaste, skoon en vuil is deurmekaar en as jy die kamerdeur oopmaak, sien jy nie eens die bed nie. Praat, omkoo
VrouekeurLeitura de 3 mins
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
VrouekeurLeitura de 6 mins
Net ’n Drie Kan Vyf Tel
Hermien skuif tot op die punt van die stoel. Die uitgebleikte gordyne in die portaal eggo die afgeleefde skoolgebou. Almal is reeds huis toe. Behalwe meneer Pullen. Sy rem aan haar rok, trek dit oor haar knieë. Hierdie aansoek is kardinaal. Die kanto
VrouekeurLeitura de 1 mins
Blokraaiwenners
A Nell – Port Elizabeth SKOUERKLEED H Engelbrecht – Vredendal STOKDRAER ■
VrouekeurLeitura de 6 mins
Ons Eendag
Die geweld kom vinnig en warm van agter af, pluk my vingers tussen joune uit en slinger my deur die lug. Daar is geen klank nie. Ek voel my hart teen my ribbes hamer. Ek voel die hitte van agter af om my vou. Dit gebeur stadig. Ek sien my skaduwee oo
VrouekeurLeitura de 3 mins
Daar Ís Erger Dinge As BEURTKRAG
Vir amper twee weke van die inperking het ek niks gedoen nie. En met niks bedoel ek, niks wat ’n bydrae tot die samelewing gemaak het nie. Ek was, soos Moeder altyd gesê het, ’n nul op ’n kontrak. Ek het die gewone dinge gedoen wat mens doen om te oo
VrouekeurLeitura de 3 mins
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
VrouekeurLeitura de 6 mins
Roep Van Die Uil
Dit is die oomblik van waarheid, weet Linda so deur haar paniek. As sy wil vlug voordat die persoon agter die gordyn uitkom, moet sy nóú, of anders … Sy pluk die gordyn opsy, die blompot gereed om mee te slaan. Dis ’n seun wat net so verskrik lyk as
VrouekeurLeitura de 3 mins
Elegant KONTEMPORÊR
Conré van der Westhuizen woon die afgelope twee jaar in die skaduwee van Tafelberg in ’n tweeslaapkamer.-woonstel op die derde verdieping van ’n Claremont-woonstelblok. Hy is die operasionele bestuurder vir ’n restaurantgroep, Ecco Il Caffe. “Hierdie
VrouekeurLeitura de 2 mins
Op Die Verhoog
In ’n tyd van onderduimsheid, magsug, rugstekery en korrupsie het die Metropolitan Opera in New York vroeër vanjaar ’n opera aangebied waarin al dié elemente van die huidige politieke bestel uitgebeeld word. Dié opera sou van 31 Maart af in Cinema No
VrouekeurLeitura de 2 mins
Kuns IN ’N NEUTEDOP
Grayson Perry, die Britse kunstenaar wat in 2003 die gesogte Turnerprys in die gedaante van sy alter ego, Claire, ontvang het, het pas ook die Nederlandse Erasmusprys ontvang. Dié prys is die Nederlandse ekwivalent van die Sweedse Nobelprys. Die prys
VrouekeurLeitura de 2 mins
Op die SKERM
Met Elle Fanning en Justice Smith Regisseur Brett Haley LIEFDESDRAMA Tienerselfmoord is ’n gevoelige kwessie, veral wanneer ’n vrou nie sonder haar oorlede suster kan oorleef nie, en haarself vir haar suster se dood verantwoordelik hou. Verwyte, die
VrouekeurLeitura de 3 mins
OPPINOOT Met
Lance James Liebenberg, geliefd bekend as die “Big Daddy” van countrymusiek, was kindertyd saam met Min Shaw my helde en gewildste sangpaar. Ek onthou die fliek Danie Bosman (met Min Shaw en Franz Marx, wat met Lance se sangstem gesing het) en die ro
VrouekeurLeitura de 7 mins
’n Magiese stad
Covid-19 het reis nou onmoontlik gemaak, maar ons glo ná elke storm skyn die son weer. Ons sal weer kan reis en hier is solank ’n stad wat jy op jou lys kan sit vir wanneer die wêreld weer begaanbaar is Soos met ons vorige besoek aan Istanboel, bly o
VrouekeurLeitura de 1 mins
PAK DIT in Jou Trollie
Fair Cape Dairies se heerlike nageregreeks word van vars vrugte gemaak en is hormoonvry. Kies uit koejawel, gemengde bessies of gestoofde vrugte met ’n lagie vla en witsjokolademousse, R9,99 elk. www.faircape.com *Pryse onderhewig aan verandering Pho
VrouekeurLeitura de 1 mins
Soet Bederf
12 kolwyntjies 210 ml (200 g) botter, kamertemperatuur210 ml (200 g) strooisuiker10 ml (2 t) vanieljegeursel4 groot eiers375 ml (200 g) koekmeel10 ml (2 t) bakpoeier 2 plakke (160 g) melksjokolade155 ml (150 g) botter, sag565 ml (300 g) versiersuiker
VrouekeurLeitura de 2 mins
Heerlike Happies
4 porsies 4 aartappels, saggekooksout en peper30 ml (2 e) botter200 g (1 pakkie) repiespek, gebraai200 g (1 pakkie) aspersies125 ml (½ k) suurroom 1 Rasper aartappel met growwe kant. Geur met sout en peper.2 Smelt botter in pan en versprei aartappels
VrouekeurLeitura de 5 mins
’n Besige kunstenaarskop
Louise Henning het haar aanvanklik in musiek uitgeleef en het van ’n vroeë ouderdom af liedjies op gehoor gespeel. “Ek het sommer gou met klavieronderrig begin. Tot op 17-jarige ouderdom het dit my smiddae ná skool goed besig gehou.” Ongelukkig is ku
VrouekeurLeitura de 7 mins
Pronk met PLASTIEK
Meer as 519 370 ton plastiekafval is in 2018 in Suid-Afrika vir hergebruik versamel, waarvan 70% uit stortingsterreine en ander postverbruikerbronne herwin is, sê Plastics SA se 2018-verslag. Hierdie herwinning het tot ’n geraamde R2 267 miljoen-insp
VrouekeurLeitura de 7 mins
Covid-19: ’n Tyd Vir Nuwe Dinge
Covid-19 het ’n stokkie voor die meeste Suid-Afrikaners se vooruitbeplande aktiwiteite gesteek. Soos ’n trein op spoed na wie-weet-waar, het die lewe met skreeuende wiele tot stilstand gekom. Vir menige is die terugkeer na slakkepas egter ’n lieflike
...ou descubra algo novo