WegLeitura de 2 mins
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe
WegLeitura de 2 mins
Rol Met ’n Groot Kanon
Die dae is getel waar mense ’n “nie sleg nie, maar onthou waar hulle gebou is”-etiket aan enige nuwe Chinese motor kon hang. Dit verdien om in die mis van tyd te verdwyn, op dieselfde manier as wat die Japannese en Koreaanse motorvervaardigers al dek
WegLeitura de 11 mins
’n Gids Tot Die Hibiskuskus
Dis Februarie aan die KwaZulu-Natalse Suidkus en ek kom kyk wat gebeur alles tussen Port Shepstone en Port Edward. Hier is min verkeer, min mense langs die see en ek sukkel glad nie om parkeerplek te kry nie. Ek’s dankbaar (dis immers die stil seisoe
WegLeitura de 4 mins
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
WegLeitura de 2 mins
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
WegLeitura de 2 mins
Bly Hier
Oorkant die geskiedkundige dorpie Matjiesfontein swaai ’n witpienk grondpad van die N1 af noordwaarts. Wanneer ’n mens dié afdraai vat, voel dit na skaars ’n kilometer asof jy die wêreld agterlaat. Sover as die oog kan sien, is dit net Groot-Karoo en
WegLeitura de 3 mins
SA Deur ’n Lens
Die Suid-Afrikaanse Fotograaf van die Jaar is ’n relatief nuwe kompetisie wat in 2021 op die been gebring is deur die fotograaf William Steel met die doel om ons diverse landskappe, wildlewe en kulture en die breër Afrika-kontinent te vier, en ook om
WegLeitura de 5 mins
’n Tierboskat En ’n Vlagswaaier
Ek toet twee kort stampies totsiens vir my vriende wat agter die swart toeskuifdeur verdwyn wanneer ek my Subaru se neus padaf draai. Dis nog donker in die strate, maar ek het darem al ’n koppie koffie in die lyf. Ek ry uit Auckland Park en volg my f
WegLeitura de 2 mins
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv
WegLeitura de 3 mins
Voëls
Kan jy nog onthou watter items jy inderhaas in daardie dae voor die Covid-19-grendeltyd aangekoop het? Wyn? Sjokolade? Toiletpapier? Ek het meelwurms loop koop – houers en houers vol wriemelende kewerlarwes. Siende ek nie meer sou kon rondry om voëls
WegLeitura de 2 mins
LUIPERDLESSE Die strikgevaar
Luiperds word as kwesbaar gelys op die internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur se rooidatalys van bedreigde spesies, en die bevolkingskurwe neig steeds afwaarts. Wêreldwyd is luiperds reeds ’n yslike 75% van hulle oorspronklike verspreidi
WegLeitura de 4 mins
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
WegLeitura de 1 mins
Blokraai
OPLOSSINGS BL . 104 Loer in by jou naaste winkel of bestel een by media24shop.com teen R85. FOTO’S RONEL STEYN; VILLIERS STEYN; MARCHELLE VAN ZYL ■
WegLeitura de 4 mins
Maak ’n Plan Met Plastiek
Kyk ’n bietjie om jou rond en jy sal binne sekondes ’n hele klomp plastiekgoed sien. Dis óral! Plastiek kan op allerlei maniere gevorm word, daarom word alles van ’n tandeborsel en ’n rekenaarmuis tot mediese toerusting en onderdele vir motors daarva
WegLeitura de 2 mins
Met My Eie Oë
Dit was die oggend net ná 6 vm. toe ons groep saam met gidse en spoorsnyers op twee wildritvoertuie vertrek het. Sowat ’n uur later het ons gids per radio gehoor dat ’n trop van nege leeus ’n buffelkalf platgetrek het, en hy’t ons soontoe gehaas. Daa
WegLeitura de 2 mins
V & A
DENISCHKA UYS van Durbanville skryf: Ek het hierdie spinnekop in ons tuin gesien. Dit het vir ’n paar dae op dieselfde plek gesit en daar was babaspinnekoppe in kleiner webbe rondom dit. Watter soort spinnekop is dit? Die insekkenner DUNCAN MACFADYEN
WegLeitura de 6 mins
Boeke En Musiek
Deur Rupert Watson, Struik NatureR300 in boekwinkels Die kremetart is ’n lewende monument in Afrika, ouer as elke plant en dier wat rondom dit voorkom. Dis ongelooflik veerkragtig en kan in die droogste, mees rotsagtige gebiede op die kontinent oorle
WegLeitura de 11 mins
Na Die Land Van Die Boesmans
KAROOPOORT TOT LEEUFONTEIN: 390 KMBURCHELL: 58 REISDAE WILLEM: 4 REISDAE Op 25 Februarie 2024 staan ek op dieselfde stukkie Karoogrond waar William Burchell op 9 September 1811 was. Ek kyk soos wat hy gekyk het en sien die landskap wat hy gesien het.
WegLeitura de 9 mins
Mense Se Lense
Canon EOS R7Sigma 150-600 mm-lens DENISE VERTEL: Hierdie piepklein kleinrooiborssuikerbekkie is ’n gereelde besoeker in ons tuin in Worcester. Maar hy bly net te vinnig en te rats vir my. In meer as 100 foto’s is hy nooit netjies in die raam nie, of
WegLeitura de 6 mins
Briewe
Ek het hierdie vier witrenosters vroeg een oggend in die suidelike dele van die Krugerwildtuin teëgekom. Ek het gehou van hoe die son die haartjies op hulle ore vang (die renostervoël maak dit ekstra interessant) en hoe mooi hulle in die sagte lig ly
WegLeitura de 4 mins
BRIEF UIT De Hoop
Bo die vlei hang ’n roofvoël soos ’n vlieër op een plek in die lug. Sonbesies se geskreeu sny deur die middaghitte en my selfoon voel klammerig teen my oor. Aan die ander kant klink Glenda Kemp se vrolike lag op en my maag draai sommer. Dis dié Glend
WegLeitura de 1 mins
Weg!
KONTAK DIE WEG-SPAN REDAKTEUR PIERRE STEYN redakteur@weg.co.zaADJUNKREDAKTEUR ESMA MARNEWICK esma.marnewick@weg.co.zaREISREDAKTEUR TOAST COETZER toast@weg.co.zaTEKSREDAKTEUR VANIA JOOSTE vania.jooste@media24.comKOSREDAKTEUR JOHANÉ NEILSONJOERNALISTE
WegLeitura de 9 mins
Dullstroom Bly Gul
Dis ’n helder Saterdagoggend in die laatsomer. Vanaf ’n tafel by die Baker Boys Coffee Café kyk ek uit oor die dorpsmeent. ’n Groepie mense is aan’ t draf, al óm die meent. En jy kan sommer sien dis nie naweekdrawwers nie – daarvoor is hulle gans te
WegLeitura de 10 mins
Eiland Tot Eiland In Galápagos
Tydens die reis met ons Land Rover deur die noorde van Ecuador (sien Weg #213 – Red.) besef ek en Hanlie ons moet oor ons finansies besin. Die Galápagoseilande is nou wel ’n Ecuadoriaanse gebied, maar dis steeds ’n peperduur bestemming. Ons voorneme
WegLeitura de 7 mins
Laat Die Potte Prut!
Vir 4Voorbereityd 50 minuteGaarmaaktyd 1 uur Jy benodig • 1 eetlepel elk olie en botter• 200 g spekrepe, in blokkies gesny• 4 elk hoenderboudjies en -dytjies• 2 eetlepels koekmeel• sout en varsgemaalde peper na smaak• 8 salotte of klein rooi-uitjies
WegLeitura de 12 mins
Ver In Die Wêreld
Party mense glo in liefde met die eerste oogopslag, maar dit is nie juis die geval met St. Helena-eiland nie. Dis ’n vulkaniese knoets in die middel van die wye Atlantiese Oseaan, skaars 16 km lank en 8 km breed. “Dis nie ’n aantreklike plek nie. Dit
WegLeitura de 2 mins
Kortliks
Die Namaqua-, Karoo-, Agulhas- en Mokala- nasionale park het elkeen grond bygekry danksy die Nasionaleparketrust van Suid-Afrika en WWF Suid-Afrika. Namaqua het die grootste grondgebied bygekry – 184 km². Dis byna vyf keer die grootte van Springbok.
WegLeitura de 1 mins
Afrika Op Sy Beste
Met die Oranjerivier in vloed in Februarie 2022 het die Augrabies-waterval sy hoogste vlak sedert 2011 bereik. Ek wou die krag van dié watermassa wat teen 3,5 miljoen liter per sekonde teen die krans aftuimel, vasvang. Ek het ’n telefotolens gebruik
WegLeitura de 5 mins
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
WegLeitura de 3 mins
Stap Teen Jou Eie Pas
Laat in Maartmaand was Jasmin Paris se foto oral in die media. Die een waar sy sommer met haar rugsak nog vasgegord inmekaargesak het. Haar bene is die ene skrape en modder, haar hare hang in sweterige slierte om haar gesig en dié spreek van ’n uitpu
...ou descubra algo novo