KuierLeitura de 7 mins
Die Tweede Hart
“Jou woede is ‘n gifstof wat jou verteer van ‘ie binnekant af, soes ‘n kanker. Maa’ dit verniel jou op ‘n baie slim manier. Dit verskyn nie as ‘n las of ‘n siekte nie – nee! Dit daag altyd op as krag,” sê Tobias vir die groep mans voor hom wat aandag
KuierLeitura de 1 mins
Wen R1 000!
SKRYF SÓ IN: Vul die Ster-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord op die vraag te ontrafe… SMS jou antwoord, naam, van en plek, asook Ster-blokraainomeer na 42508 voor 12 Junie 2024. SMS/R1,50. Die
KuierLeitura de 1 mins
Bybel-blokraai
NR. 286 ■
KuierLeitura de 1 mins
Groot Woordbou
NR. 168 akademie amper aronskelk bloutjie boaards chromosoom diabetes domkrag ertjiesop evangelie fladder flennie gemaklik graniet hanteer heerser ironie jazz jubel kanon keeshond knop losloop lummel matglas mayonnaise minireeks namens nutteloos omge
KuierLeitura de 1 mins
Tekens Van ‘N Toksiese Werkplek
In ‘n toksiese werkplek word daar nie altyd openlik gediskrimineer nie. Dit kan selfs die vorm aanneem van ‘n werkgewer wat hul werkstres op jou uithaal deur ‘n gevoel van dringendheid (urgency) met selfs die geringste takie te skep, of jou te micro
KuierLeitura de 7 mins
As Klaasvakie Wegkruipertjie Speel
Hande op as die bedkassie al jou kopkussing was terwyl jou kleuter jou hele bed oorvat. Of as jou baba net vir ‘n paar minute op ‘n slag slaap of jou skoolgaande kind nog laatnag wakker is en soggens vol nukke is met opstaantyd. Michey* ken dié gevoe
KuierLeitura de 1 mins
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Raylentia Simmons, Clyde Adams-Vister,
KuierLeitura de 4 mins
Hou Kop In Noodgevalle
Al is jy nie ‘n dokter nie, kan jy jou eendag in ‘n situasie bevind waar jy jou eie of iemand anders se lewe moet red. 'n Mens lees ál meer berigte van gewone mense in gewone dorpe en stede wat byvoorbeeld skielik voor ‘n slang te staan kom. Wat maak
KuierLeitura de 4 mins
Gifappel In Die Werkplek
Vanjaar vier ons 30 jaar van demokrasie en as ‘n land spog ons met van die beste grondwette ter wêreld, een waarin almal se menseregte beskerm word. Maar in sommige werkplekke is dit veral jou reg tot waardigheid en om nie teen gediskrimineer te word
KuierLeitura de 4 mins
Ekse, Nie Vyande Nie
Dis nooit maklik om te skei of uit ‘n verhouding te stap nie, en dis nog moeiliker as daar kinders betrokke is. Vir sommige ouers is dit boonop amper onmoontlik om mekaar daarna met respek en op ‘n civil manier te hanteer as dinge lelik skeefgeloop h
KuierLeitura de 4 mins
Wat Die Hart Van Vol Is
Soms wens ek ek was mooi en dom, maar nou is ek slim en, wel, minder mooi. Met make-up kan ek darem ‘n paar mense trick om te dink ek is een van daai “it girls”. Maar saans wanneer ek dit afwas, lyk die gesig wat na my terugstaar so vaal en alledaags
KuierLeitura de 3 mins
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Ek skrik my elke keer boeglam as ek besef ons trek al by Mei-maand. Die helfte van die jaar is alweer amper op sy rug. Hoe is ons alweer hier? As dit mos by Junie kom, voel dit mos dis net downhill van daar . . . Daai luilekker Desembervakansie is ne
KuierLeitura de 2 mins
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
KuierLeitura de 3 mins
Ontmoet Die Kuier-span
Selina is die een wat die stories op Kuier se blaaie ontwerp. “Ek werk al 13 jaar vir Kuier en is steeds mal daaroor,” sê dié Kapenaar. “My passie vir ontwerp het baie gegroei met Kuier. Die span was nog altyd soos familie, nes die lesers. Daar het b
KuierLeitura de 1 mins
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)
KuierLeitura de 5 mins
Kerrie TEEN DIE KOUE
Genoeg vir 6 mense Vleis 1,5 kg opgesnyde lamsnektjops of opgesnyde lamskenkels sout en peper 1 telepel elk fyn koljander en komyn 1/3 koppie plain double thick yoghurt Kerrie 2 uie, in kwarte gesny 1 x 410 g-blik heel tamaties 2 knoffelhuisies, gekn
KuierLeitura de 3 mins
Vermy Só Leefstylinflasie
Elke keer as jy meer verdien, voel dit of daai ekstra geldjies soos mis voor die son verdwyn – dalk op ‘n bederfie soos ‘n handsak of parfuum. So jy sien basies niks van die verhoging waarvoor jy so lank al wag nie, of jy spaar dit nie. Dis nie verke
KuierLeitura de 4 mins
Die Nasionale Verkiesing
Vanjaar is ‘n belangrike jaar vir Suid-Afrikaners. Op 29 Mei is dit ons nasionale verkiesing. Mense noem hierdie een die belangrikste en onvoorspelbaarste een sedert die heel eerste demokratiese verkiesing in 1994. So, wat gebeur tydens ‘n verkiesing
KuierLeitura de 1 mins
Hou Rekord!
Boniwe sê die beste manier om ‘n toksiese werkgewer te hanteer, is om ‘n saak te bou. As jy voel iets maak jou ongemaklik, iets is onregverdig of laat jou geïntimideerd of minderwaardig voel, moet jy eerstens jou bestuurder laat weet. “Dokumenteer di
KuierLeitura de 2 mins
Hoe Gemaak As Jy Vasdraai En ‘N Lening Wil Maak?
Dit kan jou geld spaar as jy eers verskillende kredietopsies vergelyk. Ken dié regte en verantwoordelikhede voordat jy ‘n leningsooreenkoms teken: Moet niks teken as jy nie alles verstaan nie, waarsku Wikus Olivier van Credit Smart. Jy is geregtig op
KuierLeitura de 2 mins
Slaan ‘N Nuwe b(l)aadjie Om
Dié soort jasse is gewoonlik van dikker materiaal soos wol, wat ekstra warmte bied in die bibberweer. Dis sjiek en perfek vir enige geleentheid. Leen inspirasie by die supermodel NAOMI CAMPBELL (54) en hou dinge ekstra trendy deur jou jas te dra met
KuierLeitura de 6 mins
Die Wêreld Van AI
Dis deesdae oral – op WhatsApp, Instagram, Facebook . . . Op WhatsApp het jy seker al opgemerk jy't nou jou eie artificial intelligence (AI) chatbot, Meta IA. Jy kan dit enigiets vra en binne sekondes spoeg dit vir jou als van inligting tot stickers
KuierLeitura de 2 mins
Tietie En Nanna Kook
Die Kaapse susters Najma Abrahams (Tietie) en Azbah Fanie (Nanna) het roem verwerf met hul heerlike huiskos wat hulle op TikTok optower. Nou maak hulle hul TV-debuut in hul eie kookreeks op VIA. Vergeet van fênsie bestanddele – dié susters kook heerl
KuierLeitura de 3 mins
Vertel Vir Antie Val
Ma is ‘n derde wiel Antie Val, ons is pasgetroud en dinge gaan goed. Daar is net een groot issue: Sy ma moes kort ná die troue by ons intrek. Sy is geskei en gaan deur ‘n moeilike tyd financially. Party dae is sy moody of cross sy boundaries met opme
KuierLeitura de 9 mins
'N ‘Koortjies'-droom Word Waar
Toe Jonathan Rubain (40) onlangs aankondig dat hy ná vier jaar en 268 episodes die gewilde gospelreeks Koortjies met Jonathan Rubain groet, het aanhangers op sosiale media dadelik begin gons oor sy moontlike troonopvolger. En dit was sowaar asof alma
KuierLeitura de 4 mins
Dit Reën ‘Linge In Dié Familie!
As jy jou kop geheel en al in ‘n ziem-zam wil hê, vra dan vir Jean Thomas uit oor haar familie. Kyk, hierdie is beslis nie ‘n storie wat agter elke bos uitgeskop word nie. Desjare het Jean se ouers, Maggie en Joseph Johnstone, van Bokmakierie in Athl
KuierLeitura de 6 mins
'N Show Vir My Ma
Haar ma was nog altyd dié rolmodel in haar lewe. En wanneer Shimmy Isaacs van haar moederlief praat, sien jy die poeletjies in haar oë opdam. Dis uit pure dankbaarheid, sê dié aktrise, skrywer en komediant oor haar ma, Frieda Baardman (60). Om dié tw
KuierLeitura de 5 mins
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
KuierLeitura de 5 mins
Van Atlantis Na Hollywood
As jy so na haar kyk, sal jy nooit raai dat sy jare lank ontuis in haar eie grootwordplek en haar vel gevoel het nie. Die gespot oor haar lengte en skraal lyf het haar by tye laat voel sy hoort nie, vertel Alex Jay (26). Maar nou kan dié boorling van
KuierLeitura de 1 mins
Ster-blokraai Nr. 234
SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: INSTAGRAM/@CARLOSSAINZ55, @DSMOKE7, @GAYLEKING, @HENRYCAVILL, @KINGJAMES, @MPEREGRYM, @MSAMBERPRILEY, @OMAREPPS ■
...ou descubra algo novo