Helena Hugo is die skrywer van verskeie topverkopers soos o.a. Haar naam is Ragel. Benewens talle boeiende verhale oor verskillende
genres heen, is sy ook regisseur en skrywer van ...ver maisHelena Hugo is die skrywer van verskeie topverkopers soos o.a. Haar naam is Ragel. Benewens talle boeiende verhale oor verskillende
genres heen, is sy ook regisseur en skrywer van radiodramas en
-vervolgverhale. Helena en haar man, Henk, woon in Roodepoort en het drie volwasse kinders.ver menos